1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Traumaverwerking in Krog se - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 54, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die terapeutiese waarde van poësie skryf in die verwerking van trauma. Daar word gefokus op Antjie Krog se digbundel (2000), veral die afdelings "Wondweefsel" en "Bindweefsel" met verse oor die Anglo-Boereoorlog, apartheid en die Rwandese volksmoord. Krog se rol as sekondêre getuie tydens die Waarheids- en Versoeningskommissie kom onder die loep en daar word gekyk na hoe sy haar eie trauma van die WVK-verhore verwerk, asook wat die nagevolge is van haar deelname daaraan (wat Laub noem "hazards of listening"). Daar word ook verwys na die geskenk van stories (getuienis) en die verantwoordelikheid van die sekondêre getuie om hulle etiese plig te vervul en daardie stories ook aan ander mee te deel, sodat diegene wat gesterf het, kan voortleef in herinneringe.


Although Antjie Krog established her South African literary reputation as a poet who writes in her mother tongue Afrikaans, she gained world recognition for her English autobiographical text, (1998), in which she wrote about her experiences as a radio journalist reporting on South Africa's Truth and Reconciliation Commission. Subsequently she continued publishing in English, but only after writing an Afrikaans volume of poetry in 2000, [Colour Never Comes Alone], in which she attempts to reconnect with her mother tongue and in doing so, initiates the healing process of a fractured psyche. Throughout Krog's oeuvre she has struggled with her identity as a white Afrikaans speaker with liberal beliefs during the era of apartheid. Her complicated relationship with her privileged, Afrikaner past and the role her race and even her language, Afrikaans, played during the apartheid era exacerbates her guilt and complicity in past atrocities.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/54/3/EJC157887
2014-09-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error