1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - van J.S. Bach en van Walter Benjamin - literêre montage as mosaïekwerk in (2006) - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 54, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Van Niekerk se -narratief is 'n gedenkskrif vir die elegies-realistiese skilder, Adriaan van Zyl, wat in September 2006 sterf - soos Walter Benjamin in sy laat veertigs en insgelyks met sy kunstenaarsloopbaan onderbreek. Van Niekerk stel in vir haarself 'n uitdagende taak (soos Wiid dit formuleer aan die begin van "Memorandum 3"): om (BWV 582) (± 1715) te "vertaal" in prosa en om 'n kleiner, Afrikaanse weergawe van Benjamin se (1983) te skryf. Die struktuur van Benjamin se teks word bepaal deur die argitektuur van die stad Parys, en besinning daaroor ingeweef rondom 'n enorme mosaïek van aanhalings. Soos Benjamin se onvoltooide werk oorweldig met sy volume en vreemde tekstuele apparatuur, so ook Van Niekerk se teks met sy woordelyste, addenda, voetnote plus drie memoranda in verskillende grafiese vorme. Onvoltooidheid, onafheid, uitreik na later en na voltooiing, is die afwesige aanwesigheid. Maar albei tekste word in die toekoms wat wag, onvermydelik gefnuik deur die dood van die kunstenaar (van Benjamin en van Adriaan van Zyl plus die fiktiewe skrywer, Wiid). Van Zyl se laaste skildery, "Die wagkamer" word onvoltooid in die Afrikaanse gesamentlike werk ingesluit. Die onvoltooidheid merk die Duitse sowel as Afrikaanse tekste met die dood.


The conclusion of (2004) suggests the cosmopolitan ideological stance in through metafictional comments. Proceeding to , it is read as constituting, inter alia, an in memoriam for the initiator and co-contributor to the book, the painter Adriaan van Zyl. He was roughly the same age as Walter Benjamin, in his late forties, when his promising artistic career ended abruptly with his death in September 2006 (shortly after the production of the book). Van Niekerk's surface narrative of a terminally ill cancer patient, is accompanied by Van Zyl's reproductions of his Tygerberg "Hospital Series 2004-2006", with the last painting, "The waiting room", left incomplete, due to his death. The short narrative text is also highly philosophical, suggesting concern with the whole of western culture and humanity's future.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/54/3/EJC157888
2014-09-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error