1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, W.A.M. Carstens en N. Bosman (Reds.) : boekbespreking

Volume 54, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In die voorwoord van (KAT) word gesuggereer dat dit hoogtyd geword het dat 'n nuwe taalkundehandboek vir studente van Afrikaans beskikbaar gestel word. Volgens die redakteurs is die rede hiervoor eenvoudig: "sedert die verskyning van die vorige inleidende bron oor die Afrikaanse taalkunde, naamlik [IAT] (1989, met prof. T.J.R. Botha as hoofredakteur) het daar heelwat ontwikkelinge in die taalkunde, internasionaal en nasionaal, plaasgevind. Die tyd was ryp vir 'n nuwe boek oor aspekte van die Afrikaanse taalkunde wat hierdie insigte aan 'n eietydse geslag studente kon oordra" (p.v). 'n Mens wonder onwillekeurig waarom die 1989-inleiding nie gereeld hersien is nie: dít was immers reeds 'n tweede, hersiene uitgawe wat net vyf jaar ná die eerste uitgawe verskyn het. (Moontlik is die antwoord duidelik vir diegene wat die 2011-jaarkongres van die LVSA bygewoon het, waartydens die moontlikheid van 'n nuwe handboek bespreek is.) Nietemin is KAT 'n geregverdigde en welkome publikasie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/54/4/EJC163377
2014-12-01
2019-12-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error