
Full text loading...
Johan Degenaar begin sy opstel oor "Die paradigma van volksnasionalisme" in sy bundel Moraliteit en Politiek (Degenaar 1976) met 'n verhaal oor die volgende insident wat hy die vorige jaar meegemaak het. Nodeloos om daarmee rekening te hou dat dit gebeur het in die hoogty van Suid-Afrika se apartheidsbedeling.
Article metrics loading...