1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die effek van 'n troeteldier-ondersteunde leesprogram op woordherkenningsvaardighede van graad 3-kinders : navorsings- en oorsigartikel - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 55, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

Die doel van die huidige studie was om die effek van 'n troeteldier-ondersteunde leesprogram (TOL) op die woordherkenningsvaardighede van graad 3-kinders te bepaal. Al die kinders wat met behulp van die ESSI Leestoets as nievaardige lesers (N=102) geïdentifiseer is, is ewekansig toegewys aan drie eksperimentele groepe en een kontrolegroep. Een maal per week vir 10 weke lank het die Leeshondgroep (n=27) vir 'n leeshond in die teenwoordigheid van 'n -vrywilliger gelees, die Volwassenegroep (n=24) het slegs vir 'n volwassene gelees terwyl die Teddiebeergroep (n=26) vir 'n teddiebeer in die teenwoordigheid van 'n volwassene gelees het. Die Kontrolegroep (n=25) het voortgegaan met hul normale skoolaktiwiteite. Die kinders in die drie eksperimentele groepe het individueel vir ongeveer 20 minute gelees uit graad 1-, 2- en 3-vlak boekies.


Data-insameling het plaasgevind voor die aanvang van die leesprogram (Tyd 1), direk ná voltooiing van die leesprogram (Tyd 2) en met 'n opvolgmeting agt weke later (Tyd 3). Die resultate het getoon dat die kinders in die Leeshondgroep op 'n beduidend hoër graadvlak gelees het tydens Tyd 2 en Tyd 3 as die ander drie groepe.


Reading problems constitute a problem world-wide. Literacy figures in South Africa are particularly worrying. The reading skills of 80% of South African children are not fully developed by the time they reach grade 5. In recent literacy tests, South African children fared worse than their peers from African countries like Mozambique, Botswana, Swaziland and Tanzania. Despite attempts to improve literacy and numeracy, South African children do not reach their potential. Many South African schools are labelled as "dysfunctional" and 79% of schools do not have libraries. This is a complex matter with multiple causes. Reading programmes may contribute to addressing this issue. There are different types of reading programmes and they can take place at different levels. One type of programme includes the use of pets.
The aim of the present study was to determine the effect of an animal-assisted reading programme on the word recognition and spelling skills of grade 3 children in a working class rural South African school.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/55/2/EJC172359
2015-06-01
2020-04-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error