1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Voorwoord

Volume 55, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Op 31 Mei 2015 het die oud-dosent, veelsydige literator, digter, prosaïs en dramaturg T.T. Cloete 91 jaar oud geword.


Sedert hy in Desember 2009 'n vorige keer deur vakkollegas en oud-studente in gehuldig is vir sy bydraes op so 'n verskeidenheid terreine van die Afrikaanse letterkunde, het nog vier publikasies uit sy pen die lig gesien: 'n versversamelbundel opgedra aan sy oorlede vrou, Anna, getiteld (2010); 'n poësiebeskoulike prosawerk, (2013); en die digbundels (2011) en is een gedig (2014). Die vier artikels en nege gedigte in hierdie tydskrifnommer is eweneens die werk van literêre en digterkollegas en/of oud-studente van Cloete, spesifiek geskryf ter viering van sy merkwaardige voortgesette produktiwiteit en kreatiwiteit as denker en digter.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/55/2/EJC172367
2015-06-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error