1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die Afrikaanse idioom onder druk : oor die gebruik van Afrikaans in die openbare domein : taalrubriek

Volume 55, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

Ek is ingeteken op net een Afrikaanse tydskrif buiten die Tydskrif vir Geesteswetenskappe. Dit is 'n tydskrif wat gewoonlik heerlike Afrikaans gebruik: in die algemeen redelik lughartig en ontspanne sonder om platvloers te raak, kreatief en plesierig, met sinne wat goed en korrek gebou is en samestellings wat slegs in uitsonderlike gevalle nie korrek geskryf is nie. Dis 'n tydskrif wat ek graag lees, want ek lees my nie gedurig in swak taalgebruik vas nie. Die redaksie gooi wel soms 'n Engelse woord tussenin, maar dit is telkens stilisties geregverdig en nooit oordoen nie. Dis 'n tydskrif wat gewoonlik bewys dat 'n mens goeie Standaardafrikaans in ligter trant kan gebruik sonder om die idiomatiese en ander norme van die taal oorboord te gooi en dat Standaardafrikaans nie net plegstatig hoef te wees nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/55/3/EJC177520
2015-09-01
2019-08-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error