1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - As the crow flies. My Bushman experience with 31 Battalion, Delvillle Linford & AL J Venter : boekbespreking

Volume 56 Number 1-0
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die groter wordende getal boeke wat die afgelope aantal jare deur militêre veterane oor bepaalde aspekte van hulle loopbane en ondervindings geskryf word, is 'n belangrike toevoeging tot ons militêre geskiedenis en -erfenis. Dit neem egter teen só 'n tempo toe, dat dit baie moeilik is om tred daarmee te hou en dit alles te lees. Van die boeke is baie suksesvol en het reeds verskeie herdrukke ondergaan, van die ander minder só en moet hoofsaaklik teen 'n groot finansiële verlies op koste van die skrywers self gedruk word. Ten spyte daarvan wil die betrokkenes graag hulle herinneringe op skrif stel, as deel van 'n afsluitingsproses en om iets vir hulle eie nageslag na te laat.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/56/1/EJC186536
2016-03-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error