1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Op soek na nuwe perspektiewe op die Mis en die Nagmaal s

Volume 56 Number 1-0
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract


This investigation provides a follow-up on a previous contribution in this journal (. Van der Walt, 2015) which, from a historical-philosophical point of view, dealt with four different sixteenth century views about Christ's presence at Mass and the Lord's Supper. In the present article, of a more systematic-reflective nature, an effort is made to arrive, from a Christian philosophical perspective, at some new perspectives on the celebration of this sacrament. Since the new can only be clearly stated by contrasting it to the old, the first main section compares the Catholic and Reformed views by indicating some of their major differences as well as similarities. One of the most important differences is that in the first (Catholic) viewpoint an explanation of Mass was attempted from a , while the second in its view on the Lord's Supper tended to employ an in which either the intellect (Zwingli) or the emotions of the heart (Calvin) served as a key.

In opvolging van 'n bydrae in hierdie tydskrif (Van der Walt 2015) van verskillende beskouinge oor die nagmaal gedurende die sestiende eeu, waarin op Bybels onverantwoordbare filosofiese invloede gewys is, wil hierdie artikel op 'n meer wyse vanuit 'n Christelik-filosofiese benadering in die lig van die Skrif na nuwe perspektiewe op hierdie sakrament soek. Eers word sekere van die vroeëre beskouinge - wat vandag in baie opsigte na 500 jaar nog voortduur - verder filosofies geanaliseer, om daarteenoor die nodige korreksies vanuit 'n nuwe visie te kan stel. In 'n vergelyking tussen die Roomse verstaan van die mis en die Gereformeerde kyk op die nagmaal word die aandag op ooreenkomste sowel as verskille gevestig. Dit blyk dat die Katolieke visie vanuit 'n filosofie uitgaan, terwyl Gereformeerdes 'n antropologiese filosofie as vertrekpunt hanteer en dat beide vanuit 'n Bybels-georiënteerde, Reformatoriese filosofie bevraagteken kan word. Hierdie ondersoek loop dus uit op 'n herbesinning in die lig van wat Christus self by die instelling van hierdie sakrament gedoen en gesê het. Die nagmaal is, van menslike kant beskou, nie 'n ontiese of antropologies-verspiritualiseerde gebeure nie, maar van diep en omvattende religieuse aard. Soos wat 'n moeder nie net vir haar kind sê dat sy hom/haar liefhet nie, maar dit ook met 'n soen bevestig, getuig God van sy kant nie net in sy Woord van sy grenselose liefde nie, maar bevestig Hy dit ook met sy liefdeskus by die nagmaal.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/56/1/EJC186540
2016-03-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error