1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - "Koos sê..." : 'n kritiese diskoersanalise van die metakapitaal van 'n invloedryke Suid-Afrikaanse mediamagnaat : navorsings- en oorsigartikels

Volume 56 Number 1-0
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

This article, , engages the public statements of Koos Bekker, CEO of Africa's largest media company, Naspers. Bekker is renowned as a visionary entrepreneur and has made a personal fortune in the process of taking Naspers from a national and rather sectarian print-based media company to an international digital television and e-commerce concern.


The aim of the article is to analyse and describe the discursive power relations in which Bekker is situated. In the last few decades, Bekker received much media coverage, and also contributed a number of opinion pieces to the newspapers owned by Naspers. The argument here is that he functions as an opinion leader by virtue of his influence and standing in the field of business, and the "meta-capital" (Bourdieu & Wacquant 1992; Couldry 2003) it affords him - in part due to media access and exposure - across other fields in society.

Hierdie artikel onderneem 'n kritiese diskoersanalise van die openbare uitsprake van die Afrikaanse mediamagnaat Koos Bekker van Naspers-faam, sodat die diskursiewe magsverhoudings waarbinne hy hom bevind duideliker omskryf kan word. Behalwe dat Bekker baie media-blootstelling gekry het, het hy die afgelope dekade of meer ook verskeie meningsartikels tot die koerante van Naspers bygedra, en die argument is dat hy as 'n invloedryke meningsvormer (die draer van "meta-kapitaal" in 'n Bourdieuaanse sin) in die samelewing funksioneer. In dié verband verwys die artikel na die diskoersteorie van Foucault en Bourdieu se vergelykbare teorieë oor die verband tussen taalgebruik en magsuitoefening. Daaruit vloei die metodiek van kritiese diskoersanalise, wat na aanleiding van die werk van Fairclough en Van Dijk hier op drie vlakke - teks, konteks van produksie, en samelewingskonteks - geskied. Die bevinding van die artikel is onder meer dat Bekker se komplekse posisionering ten opsigte van Afrikaans en Afrikaners gekenmerk word deur 'n identifisering met wit en bruin Afrikaanse jeugdiges, maar dat hy minder begrip vertoon vir die ouer geslag wit Afrikaners. Bekker beklemtoon ook gereeld die positiewe aspekte van kulturele inklusiwiteit en diversiteit, en is oor die algemeen optimisties, maar by tye ook skerp krities oor die "nuwe" Suid-Afrika. Sy skryfstyl, keuse van onderwerpe en publikasieplatforms getuig van strategiese berekendheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/56/1/EJC186545
2016-03-01
2020-07-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error