1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Spesiale tema oor Afrikaanse werkwoorde en werkwoordkonstruksies : navorsings- en oorsigartikels : Afrikaanse werkwoorde en werkwoordkonstruksies

Volume 56 Number 1-0
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Sedert die publikasie van Ponelis (1979) se en Combrink (1990) se het navorsing op die terrein van Afrikaanse grammatika slegs sporadiese aandag gekry. Naas enkele gevestigde navorsers wat vir langer periodes steeds sistematies aandag gegee het aan grammatikale verskynsels (bv. Barbara Bosch, Jac Conradie, Hans den Besten en Fritz Ponelis) was daar 'n aantal doktorale studies, byvoorbeeld Feinauer (1987), Stell (2011) en Van Huyssteen (2000), en bydraes vanuit teoretiese navorsingsprogramme en/of diachroniese taalkunde wat ook tot grammatikale beskrywing bygedra het. Nietemin, op die keper beskou het die studie van die morfologie en sintaksis veel minder aandag geniet as studies oor taalbeplanning, taalbeleid en die posisie van Afrikaans in 'n veranderende Suid-Afrika.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/56/1/EJC186554
2016-03-01
2020-07-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error