1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die debat oor die moderne staat : debat

Volume 56 Number 3
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract


This brief partaking in the debate about law and state focuses on a number of deepening philosophical insights, inter alia regarding the difference between aspects and entities, the distinction between modal laws and type laws, and the nature of modal universality and typically specified universality. Succinct attention is also given to the one-sidedness of both individualistic (atomistic) and universalistic (holistic) approaches - shortcomings that could be transcended if the ontic principles of and are taken seriously.

In hierdie saaklike toetrede tot die debat oor reg en staat word aandag geskenk aan enkele verdiepende wysgerige insigte, waaronder die verskil tussen aspekte en entiteite en die onderskeiding tussen modale wette en tipiese wette, tussen modale universaliteit en tipe-gespesifiseerde universaliteit. Aandag word ook kortliks aan die eensydighede van beide individualistiese (atomistiese) en universalistiese (holistiese) benaderings gegee - tekortkominge wat te bowe gekom kan word indien erns gemaak word met die ontiese beginsels van en .

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/56/3/EJC194338
2016-09-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error