1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Oor monnemente gepraat - Afrikaans se eersteneëntig jaar

Volume 56 Number 2-1
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

In hierdie uitgawe van die gedenk die redaksie die eerste negentig jaar van Afrikaans as 'n amptelike taal van Suid-Afrika, nadat hierdie status in Mei 1925 by wet daaraan toegeken is. Onwillekeurig kom die vonkel-in-die-oog-titel van ds. A.F. Louw se werk, My eerste neëntig jaar, by 'n mens op. Soos die waardige dominee oor sy eie lewe, is daar in hierdie bundel 'n terugkyk oor Afrikaans se verlede, maar ook sy toekoms.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/56/Issue-2_1/EJC190502
2016-06-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error