1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Redakteursnota

Volume 56 Number 2-2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die tweede boek bevat 'n twaalftal artikels, eweneens oor 'n verskeidenheid terreine en vakgebiede: die vroeë geskiedenis aan die Kaap aan die hand van enkele briewe; fiskale keuses in die ekonomie en leierskapstyle in die bankwese; polities-regsfilosofiese perspektiewe na aanleiding van twee onlangs verskene boeke; gemeenskapsgebaseerde kapasiteitsbou in die welsynsektor; die grondslae van swart onderwys asook, swart hoërskoolleerders se prestasie; aspekte van voorskoolse onderwys en, les bes, 'n tweetal artikels waarin die soeklig val op literêrteoretiese aspekte - onderskeidelik psigoanalitiese benaderings en filmteorie. Die tweede aflewering van die Taalrubriek verskyn ook in hierdie tweede boek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/56/Issue-2_2/EJC190589
2016-06-01
2019-08-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error