1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Woord vooraf

Volume 56 Number 4-1
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

Op Woensdag 17 Februarie 2016 het 'n Spitsberaad aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns plaasgevind, met as fokus studente-onluste en die implikasievir Afrikaanse hoër onderwys. Hierdie Spitsberaad het plaasgevind teen die agtergrond van #FeesMustFall wat die wese van universiteite geraak het en 'n uiters onsekere toekoms vir hierdie instellings ingelui het. Leidende akademici en gemeenskapsleiers het aan die Spitsberaaddeelgeneem en verskeie bydraes gelewer. Met die Spitsberaad as vertrekpunt, is versoek datsommige referate (aangevul deur versoeke aan ander spesialiste) omskep moet word in 'n spesiale temanommer vir die Tydskrif vir Geesteswetenskappe met as fokus bogenoemde vraagstuk. Die uitkoms hiervan is elf akademiese artikels wat in die algemeen fokus op 'n snelveranderende politieke, ekonomiese en sosiale omgewing en die implikasies hiervan vir universiteite; kritiese vrae en perspektiewe ten opsigte van die grondslag en wese van dieuniversiteitswese en dit wat tans in Suid-Afrika besig is om te realiseer; asook die posisie van Afrikaans as taal vir hoër onderwys in Suid-Afrika.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/56/Issue-4_1/EJC199822
2016-12-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error