1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Sal die Era van Aquarius met 'n "skrikkelsprong" in die millennium tot sy reg kom? : research and review article

Volume 20, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

<b>With a leap in the millennium will Aquarius have come of age?</b> <br>As we approach the end of the 2nd millennium AD, it is obvious that there is much confusion as to how and why our calendar is constructed as it is.The length of a year and the astronomical age are both defined by the position of a point in the sky known as the first point of Aries. This point moves with respect to the stars and hence there is a problem in trying to synchronise astronomical events which determine the seasons with a fixed date in the calendar. The Catholic Church's desire to celebrate Easter on a date set by certain astronomical events, led to the implementation in the 16th century of the calendar now used internationally.

Waar ons nou die einde van die 2de millennium AD nader, het dit duidelik geword dat daar heelwat verwarring heers oor hoe en waarom ons kalender opgestel is soos dit is. Die lengte van 'n jaar en van die astronomiese eeu word beide gedefinieer aan die hand van die posisie van 'n bepaalde punt aan die hemel, wat bekend staan as die Eerste punt van Aries. Deurdat hierdie punt met betrekking tot die sterre-agtergrond beweeg, skep dit probleme om sterrekundige gebeurtenisse, wat die seisoene bepaal, aan 'n vaste datum in ons kalender te koppel. Die Katolieke Kerk se wens om Paasfees op 'n datum te vier wat deur spesifieke astronomiese gebeurtenisse bepaal word, het in die 16de eeu gelei tot die implementering van die kalender wat nou internasionaal in gebruik is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/20/1/EJC19810
2001-03-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error