1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - 'n Nuwe naam vir 'n nuwe kernreaktor : terminology column

Volume 20, Issue 2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Extracted from text ... 54 ISSN 0254-3486 =SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 20, no.2 2001 Vaktaalrubriek 'n Nuwe naam vir 'n nuwe kernreaktor W. van Z. de Villiers Divisie Kerntegnologie, NECSA, Posbus 582, Pretoria, 0001 E-pos:vzdevill@aec.co.za 1.INLEIDING Eskom se projek om die sogenaamde pebble bed modular re- actor (PBMR)te ontwikkel, het die afgelope paar jaar vir 'n nuwe inspuiting in die Suid-Afrikaanse kernbedryf gesorg.Die PBMR 1 is 'n heliumverkoelde, grafietgemodereerde ho?tempe- ratuurreaktor met 'n ontwerpkraglewering van 110 MW(e). Volgens die huidige ontwerp sal elke brandstofelement bestaan uit sowat 15 000 bedekte partikels wat in 'n grafietsfeer met 'n diameter van 60 mm saamgepers is.Elke ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/20/2/EJC20288
2001-06-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error