1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Masjiengereedskap-toestandmonitering en optimering van masjineringsprosesse - 'n oorsig : research and review article

Volume 20, Issue 2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

<b>Tool condition monitoring and machining process optimisation - a review</b> <br>New developments in sensor technology, signal processing and control systems can result in more efficient manufacturing. Not all new process monitoring and optimisation schemes have yet been implemented. In this article, an extensive survey of recent developments in the field is presented, with the focus on tool condition monitoring of numerically controlled machines. The purpose of this review is to create an awareness of progress in the international arena and consequently contribute to a sharper focus in South African research efforts, and also to contribute to the implementation of new technology which can improve the competitiveness of the South African manufacturing industry.

Nuwe ontwikkelings in sensortegnologie, seinprosessering en beheerstelsels stel vervaardigingsaanlegte in staat om hul masjiene meer effektief te benut. Alhoewel sekere nuwe ontwikkelings reeds hul regmatige funksie in die bedryf vervul, het baie van die nuwe prosesmoniterings-en optimeringstegnieke nog nie hul plek in die nywerheid gevind nie. Met hierdie werk word 'n omvattende oorsig gegee van resente ontwikkelinge in die veld, met besondere fokus op die toestandsmonitering van beitels van numeries beheerde masjiene. Die doel met die oorsig is om 'n koherente beeld van vordering in die internasionale arena te skep en sodoende by te dra tot 'n skerper fokus in Suid-Afrikaanse navorsingspogings in hierdie aktuele veld, asook die beter aanwending van beskikbare tegnologie om die mededingendheid van die Suid-Afrikaanse vervaardigingsektor te verbeter.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/20/2/EJC20291
2001-06-01
2020-08-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error