1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die beroep op wetenskaplikheid in politieke, besigheids- en mediakringe : point of view

Volume 20, Issue 3_4
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Extracted from text ... 78 ISSN 0254-3486 =SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 20, no.3 &4 2001 Standpunt Die beroep op wetenskaplikheid in politieke, besigheids-en mediakringe INLEIDING Wetenskaplike kennis speel in die moderne samelewing 'n kritieke rol by besluitneming op alle vlakke.Daarom is dit noodsaaklik dat beleidmakers, die media en die algemene publiek in staat moet wees om feite te onderskei van blote interpretasies deur belanghebbende partye.Ons leef in 'n tyd waar produkte gepropageer word met ruim aansprake op wetenskaplikheid, of dit nou tandepasta, haarwasmiddels, voedsel of ander algemene gebruiksartikels is.Ook besluit- nemers en hulle adviseurs neem standpunte in en kan beweer dat die standpunte ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/20/3_4/EJC20298
2001-09-01
2019-08-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error