Full text loading...
Extracted from text ... 22 ISSN 0254-3486 =SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 21, no.1 2002 Die indringing en verdigting van uitheemse houtagtige spesies is 'n wesenlike probleem in suidelike Afrika.Dit veroorsaak die vermindering van beskikbare weiveld, uitputting van ondergrondse waterbronne en het 'n negatiewe effek op die volhoubaarheid van die natuurlike hulpbronne tot gevolg. Die Departement Waterwese en Bosbou het die Werk vir Water- (WFW-)inisiatief in 1995 in werking gestel om die probleem van uitheemse, houtagtige indringers op te los.Die verskaffing van werk vir minderbevoorregte mense in Suid-Afrika speel 'n groot rol in hierdie inisiatief. Die studiegebied is in die omgewing van Elandsfontein, in ..

Article metrics loading...