1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die plantfamilie : 3. Die vrug article and report

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

<b>The plant family &lt;i&gt;Asteraceae&lt;/i&gt; : 3. The fruit</b> <br>The fruit of the family Asteraceae are known as cypselas. Their shape, size and colour vary and they may differ in ornamentation, hairs and glands. Different outgrowths, like wings and spines, are present. One genus, <i>Chrysanthemoides</i>, is known to have fleshy fruits. The pappus, representing the calyx of other flowering plants, can be present or absent. When present, the pappus can consist of hairs or scales or both, arranged in one or many rows. Pappus hairs are barbellate or plumose, but the scales show much variation in shape, size and colour. The pappus and different outgrowths of the cypselas facilitate dispersal.

Die vrugte van die familie &lt;i&gt;Asteraceae&lt;/i&gt; staan as dopvruggies of kapsellas bekend. Hulle vorm, grootte en kleur kan baie varieer en daar kan ook verskillende ornamentasie, hare en kliere op hulle oppervlaktes voorkom. Verskillende uitgroeisels soos vlerkies en dorinkies kom ook voor. Een genus, <i>Chrysanthemoides</i>, het vlesige vrugte. Die pappus wat die gemodifiseerde kelk van ander blomplante verteenwoordig, kan aan- of afwesig wees. Die pappus kan uit hare of skubbe of uit albei bestaan en in een of meer rye gerangskik wees. Die pappushare is veeragtig of getand maar die skubbe varieer baie in vorm, grootte en kleur. Die pappus en verskillende uitgroeisels op die dopvruggies speel 'n belangrike rol in die verspreiding daarvan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/21/1/EJC20300
2002-03-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error