1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Is daar 'n behoefte aan nuwe Afrikaanse chemieterme? : terminology column

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Extracted from text ... Vaktaalrubriek Is daar 'n behoefte aan nuwe Afrikaanse chemieterme? Ek vertrou dat die leser van hierdie tydskrif met oorgawe bevestigend op bostaande vraag sal antwoord. Dit geld beslis nie net vir chemie nie, maar vir alle vakgebiede in die natuurwetenskappe, ingenieurswese en tegnologie. Op al hierdie terreine vind gedurig nuwe ontwikkelings plaas. Saam daarmee word nuwe terme deurlopend benodig en derhalwe geskep. Hou die Afrikaanse taalgemeenskap tred met hierdie ontwikkelings in terminologie, of is ons te besig om aan ander eise van die tyd te probeer voldoen wat "belangriker" geag word? Indien Afrikaanssprekendes glo in die waarde van hul taal ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/21/2/EJC20304
2002-06-01
2019-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error