1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Analogieë tussen prosesse in fisiologie en ingenieurswese : research and review article

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Fisiologie en ingenieurswese as studievakke word deesdae gewoonlik deur verskillende universiteitsdepartemente en selfs in verskillende fakulteite aangebied. Ten spyte van die groot verskille tussen die ooreenkomstige vaktale en metodologieë bestaan daar baie interessante en insiggewende analogieë tussen oënskynlik onverwante onderwerpe wat in hierdie vakrigtings voorkom. Daar is ook 'n onlangse poging om vakpersoneel te ontwikkel wat in albei vakke vaardig is en wat fisiologiese asook ingenieursterminologie kan verstaan en in 'n skeppende manier kan toepas. Selfs mense wat in fisiologie, geneeskunde, dierkunde en aan die ander kant in elektroniese, beheertegniese of meganiese ingenieurswese oor etlike jare se ervaring beskik, het dikwels 'n behoefte aan addisionele kennis in wedersydse vakrigtings ontdek. Die doel van hierdie werk is om belangstelling in hierdie verband deur die uiteensetting van besonder treffende gevalle van analogieë te wek.

<b>Analogies between processes in physiology and engineering</b> <br>Physiology and engineering as fields of study are nowadays lectured at different university departments and even different faculties. Despite the great differences between the corresponding terminologies and methodologies, there exist very interesting and insightprovoking analogies between seemingly unrelated subjects encountered in these fields. There is also an emerging effort to develop experts that are familiar with both physiological and engineering terminologies and that are also able to apply them in a creative manner. Even people with many years of experience on the one hand in physiology, medicine, zoology and on the other hand, in electronic, control and mechanical engineering often have the need for additional knowledge in their mutual fields of endeavour. The purpose of this work is to engender an interest in this respect by pointing out especially pertinent cases of analogies.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/21/2/EJC20305
2002-06-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error