1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Eienskappe van betroubare wetenskaplike inligting : point of view

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Extracted from text ... Standpunt Eienskappe van betroubare wetenskaplike inligting In die lig van die onlangse kontroversi?le berigte en uitsprake in Suid-Afrika oor die MI-virus en die aansprake oor die wetenskaplike "bewyse" van die oorsake, kan dit baat om opnuut te kyk na maniere waarop die kwalitiet van wetenskaplike kennis beoordeel kan word. Gebruikmakers van wetenskaplike kennis moet in staat wees om te weet hoe hulle "goeie" wetenskap kan onderskei van 'n gesmous met wetenskaplikheid deur gewetenlose of onkundige fortuinsoekers. 'n Groep wetenskaplikes vanuit die akademie, verskillende regerings en die industrie het onlangs 'n aantal punte (TIP, 1999) die lig laat sien waarin hulle die ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/21/2/EJC20308
2002-06-01
2020-08-03

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error