1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die groot skeiding : pioneer

Volume 21, Issue 3
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Extracted from text ... 101 ISSN 0254-3486 =SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 21, no.3 2002 Baanbrekers Die groot skeiding Felix Bosch INLEIDING Die Groot Skeiding is die verhaal, en nie 'n tegniese verslag nie, van een van die grootste wetenskaplike en tegniese prestasies in die geskiedenis van Suid-Afrika.Dit is die vertelling van die sukses van 'n klein span Suid-Afrikaners, wat onder leierskap van dr.W.L.Grant 'n unieke proses vir isotoopskeiding, en gevolglik uraanverryking, ontwerp, ontwikkel en vervolmaak het.In omvang en kompleksiteit oorskadu hierdie prestasie alle ander, insluitend hartoorplantings. Hierdie span toegewyde baanbrekers het met 'n karige begroting tot hulle beskikking nogtans in 'n relatiewe kort ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/21/3/EJC20310
2002-09-01
2020-07-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error