1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - SUNSAT : Suid-Afrika se eerste satelliet in die ruimte : research and review article

Volume 21, Issue 3
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

<b>SUNSAT : South Africa's first satellite in space</b> <br>The SUNSAT satellite was conducted as a research and development programme at Stellenbosch University from 1992 till 2001. It obtained new technology for South Africa and set new performance levels internationally with regard to micro-satellites. SUNSAT also supported amateur radio communications internationally, as well as space physics experiments. During the development phase more than 100 postgraduate students based their theses on SUNSAT, and a supplementary science awareness programme reached more than 50 000 learners. This article provides an overview of the satellite configuration and concludes with a vision for satellite technology in South Africa.

Die SUNSAT-satelliet is as navorsing- en ontwikkelingsprogram aan die Universiteit van Stellenbosch bedryf van 1992 tot 2001. Dit het nuwe tegnologie vir Suid-Afrika verwerf en internasionaal 'n nuwe werkverrigtingsvlak ten opsigte van mikrosatelliete se beeldwaarnemingsvermoëns daargestel. SUNSAT het ook internasionale amateurradiokommunikasie en ruimtewetenskaplike eksperimente ondersteun. Tydens die ontwikkelingsfase het meer as 100 nagraadse studente hul tesisonderwerpe op SUNSAT geskoei, en 'n gepaardgaande wetenskapbewusmakingsprogram het meer as 50 000 skoliere bereik. Hierdie artikel gee 'n oorsig oor die samestelling van die satelliet en sluit af met 'n toekomsvisie vir satelliettegnologie in Suid-Afrika.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/21/3/EJC20311
2002-09-01
2019-08-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error