1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Opsommings van referate gelewer tydens die jaarkongres van die Afdeling Biologie van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns, 19 Junie 2002, Universiteit van Stellenbosch : summaries of papers

Volume 21, Issue 4
• ISSN : 0254-3486
• E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Biotegnologie as die katalis om die kunsmatige grense en verdeling van die biologie af te takel, F.C. Botha.
Die Kaapse slangakkedis (Chamaesaura anguina) se skuilplekseleksie en weerbaarheid teen vuur, A. du Toit, P. le F.N. Mouton & A.F. Flemming.
Organismes en tyd, D.E. van Dijk.
Dunlaagchromatografie is bruikbaar vir die analise van chemiese diversiteit in die keuse van navorsingsmateriaal, kwaliteitsbeheer van fitomedisyne en wetstoepassing in natuurbewaring, J.N. Eloff, D.T. Ntloedibe & J.V. Manana.
Ontstaan van lewendbarendheid en plasentotrofie by vertebrate : 'n akkedisperspektief, A.F. Flemming.
Sisteembiologie : die integrasie van teorie, eksperiment en model, J.H.S. Hofmeyr.
Aspekte van die voedingsekologie van avifauna op die Bloemfontein-lughawe, A.C. Kok & O.B. Kok.
Vermikompostering van industrieel geproduseerde houtsplinters en rioolslyk met die toevoeging van mikro-organismes : Effekte op groei voortplanting en swaarmetaalopname van Eisenia fetida (Oligochaeta), M.S. Maboeta & L. van Rensburg.
Bioverwerking van industrieel geproduseerde houtsplinters en rioolslyk, M.S. Maboeta & L. van Rensburg.
Die interaksie tussen Cd en Zn by die houtluis Porcellio laevis (Isopoda) : akkumulasie in die hepatopankreas, J.P. Odendaal & A.J. Reinecke.
Vinnige identifikasie van genetiese diversiteit in strestoleransie van oesgewasse, P.D.R. van Heerden & G.H.J. Krüger.
Lae nagtemperatuur versteur die regulering van sukrose-fosfaat-sintase-aktiwiteit in 'n kouesensitiewe sojaboonkultivar, P.D.R. van Heerden, M.M. Viljoen, K.R. du Plessis, M.F. de Villiers & G.H.J. Krüger.
Genetiese variasie in die mensgenoom : lesse geleer uit die PPOX-geen, L. Warnich.
Interbekken-wateroordrag en die effek daarvan op die biodiversiteit van die Mhlathuze-sisteem, KwaZulu-Natal, V. Wepener & C.P. Cyrus.
Histopatologiese veranderinge in die testis van die varswatervis Oreochromis mossambicus (Cichlidae) as 'n biomerker vir swaarmetaalbesoedeling, G.M. Pieterse & J.H.J. van Vuren.

Extracted from text ... 157 ISSN 0254-3486 = SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 21, no. 4 2002 Referaatopsommings Opsommings van referate gelewer tydens die jaarkongres van die Afdeling Biologie van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die kongres het plaasgevind op 19 Junie 2002 by die Departement So?logie van die Universiteit van Stellenbosch. Biotegnologie as die katalis om die kunsmatige grense en verdeling van die biologie af te takel F.C. Botha Instituut vir Plantbiotegnologie, Stellenbosch Universiteit, Privaat sak X1, Matieland, 7602. Toenemende spesialisering binne die biologiese wetenskappe het veral in die tweede helfte van die 20 ste eeue tot kompar-tementering van vakgebiede gelei. ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/21/4/EJC20314
2002-12-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error