1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Avifauna in grasveldgemeenskappe op enkele binnelandse lughawens in Suid-Afrika : research and review article

Volume 21, Issue 4
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

<b>Avifauna in grassland communities at some inland airports in South Africa</b> <br>Over a period of eleven years (January 1985 - December 1995) approximately 5 000 individuals representing 51 bird species which, potentially, posed a threat to aviation were collected at the Bloemfontein airport. More than half of the species concerned can be considered as medium sized terrestrial birds of which the crowned plover (<i>Vanellus coronatus</i>) is by far the most important. A similar species composition occurred at the Kimberley airport, in contrast to the greater percentage of water associated birds at the Johannesburg airport. Indirectly, food availability appears to be one of the main environmental factors involved in the presence of the five dominant bird species at the Bloemfontein airport.

Nagenoeg 5 000 individue van 51 voëlsoorte wat potensiële gevaar vir lugvaart ingehou het, is oor 'n tydperk van elf jaar (Januarie 1985 - Desember 1995) op die Bloemfontein-lughawe versamel. Meer as die helfte van die voëlsoorte kan as grondlewende spesies van medium grootte beskou word waarvan die kroonkiewiet (<i>Vanellus coronatus</i>) verreweg die belangrikste is. 'n Soortgelyke spesiesamestelling het op die Kimberley-lughawe voorgekom in teenstelling met die groter persentasie watergeassosieerde voëlsoorte op die Johannesburg-lughawe. Indirek blyk voedselbeskikbaarheid een van die belangrikste omgewingsfaktore in die voorkoms van die vyf dominante voëlsoorte op die Bloemfontein-lughawe te wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/21/4/EJC20316
2002-12-01
2019-12-12

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error