1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Gemeenskapsontwikkeling : die risiko's en geleenthede van deelname deur regstellende sakeondernemings in die Suid-Afrikaanse boubedryf : research and review article

Volume 22, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Hierdie studie fokus op gemeenskapsontwikkeling, spesifiek die opheffing en bemagtiging van voorheen benadeelde mense, deur die deelname van regstellende sakeondernemings aan bouprojekte in Suid-Afrika. Dié navorsing het voortgevloei uit die betekenisvolle verandering in die regering se benadering tot die verkryging van goedere en dienste in die boubedryf vanaf 1994 en die ontwikkeling en toepassing van regstellende verkrygingstrategieë deur die regering ná 1994. Op grond van 'n literatuurstudie en 'n opname wat met behulp van 'n vraelys gedoen is, word die risiko's en geleenthede na aanleiding van die deelname van regstellende sakeondernemings in bouprojekte geïdentifiseer en geëvalueer. Die ondervinding opgedoen en die lesse geleer deur gevestigde ondernemings se kontrakbestuurders, wat betrokke was by die bestuur van hierdie risiko's en geleenthede, word ontleed. Op grond van voorgaande word aanbevelings gedoen, ten einde suksesvolle uitkomste van toekomstige ontwikkelingprojekte te verseker.

<b>Community development : The risks and opportunities of affirmative business enterprises' participation in construction in South Africa</b> <br>This research focuses on community development, specifically the upliftment and empowerment of previously disadvantaged people, through the participation of affirmative business enterprises (ABEs), in construction projects in South Africa. The significant change in the government's approach to procurement of goods and services in the construction industry since 1994 and the development and implementation of affirmative procurement strategies by the government after 1994, gave rise to this research. Based on a literature study and a survey done by means of a questionnaire, this study identifies and evaluates the risks and opportunities as a result of the participation of ABEs in construction projects. The experience gained and lessons learned by construction managers of established construction enterprises, who were involved in managing these risks and opportunities, are analysed. On the basis of the foregoing, recommendations are made to enhance the successful outcomes of future development projects.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/22/1/EJC20323
2003-03-01
2020-08-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error