1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Fisionomie in die Grieks-Romeinse tyd : research and review article

Volume 22, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Fisionomie, die dissipline wat probeer om karaktereienskappe (selfs toekomsverwagtings) van die uiterlike voorkoms af te lei, het reeds in die pre-Sokratiese tyd ontstaan. In hierdie studie word die ontwikkelingsgeskiedenis daarvan in die Grieks-Romeinse tyd weergegee met 'n bespreking van die kerndokumente wat behoue gebly het, soos die pseudo-Aristoteliese &lt;i&gt;Physiognomonica&lt;/i&gt; (3de eeu v.C.), Polemon se werke (2de eeu n.C.) en die sg. <i>Anonymus Latinus&lt;/i&gt; (4de eeu n.C.). Die impak van fisionomie op die leefwyse van die antieke Grieke en Romeine, op die kunste, literatuur en openbare retoriek word in oënskou geneem, sowel as die raakvlakke met wetenskaplike geneeskunde en mantiese dissiplines.

<b>Physiognomy in Graeco-Roman times</b> <br>Physiognomy, the discipline which endeavours to deduce from individuals' exterior features their character, disposition, even destiny, originated in Pre-Socratic times. In this article the development of physiognomy in the Graeco-Roman era is reviewed, with emphasis on seminal publications like the pseudo-Aristotelean &lt;i&gt;Physiognomonica&lt;/i&gt; (3rd century BC), Polemon's works (2nd century AD) and the so-called <i>Anonymus Latinus&lt;/i&gt; (4th century AD). Its general impact on society and on the arts, literature and rhetorical techniques in particular is revisited, as well as its connections with medicine and mantic disciplines.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/22/1/EJC20325
2003-03-01
2019-12-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error