1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - 'n Analise van enkele veranderlikes wat die wiskundeprestasie van Tswanasprekende leerders beïnvloed : research and review article

Volume 22, Issue 2_3
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Ontoereikende prestasie in wiskunde is 'n verskynsel wat besonder algemeen voorkom en navorsers is dit eens dat die probleem veral by swart leerders kritieke afmetings aanneem. <br>Die Tswanaleerders in die Mafikeng-streek bevind hulle in 'n opvoedingsituasie wat nie altyd vir optimale verwerkliking van hul persoonsmoontlikhede bevorderlik is nie. Een moontlike uitkoms van hierdie situasie is ontoereikende prestasie in wiskunde. Die doel van die onderhawige studie is onder meer die verkenning van die Tswanaleerder in die Mafikeng-streek se ontoereikende prestasie in wiskunde. Dit is gedoen deur die inskakeling van 'n Diagnostiese Toets en 'n Leerdervraelys waarmee die kognitiewe en affektiewe fasette van die Tswanaleerder se prestasie in wiskunde gemeet is. 'n Remediëringstrategie wat spesifiek gerig is op die Tswanaleerder in die Mafikeng-streek is vervolgens saamgestel.

<b>An analysis of some factors that influence Tswana-speaking learners' achievement in mathematics</b> <br>Inadequate achievement in mathematics is a common phenomenon, especially among black learners where the problem is becoming critical. Tswana learners in the Mafikeng region find themselves in an educational situation that does not always promote the optimal actualisation of their personal potential. An outcome of this situation is inadequate achievement in mathematics. The aim of this study has inter alia been the exploration of the inadequate achievement in mathematics of Tswana learners in the Mafikeng region by administering a Diagnostic Test and a Learner Questionnaire. The cognitive and affective facets of the Tswana learner's achievement in mathematics were measured. A remedial strategy specifically aimed at the Tswana learner in the Mafikeng region was subsequently devised.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/22/2_3/EJC20331
2003-06-01
2020-07-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error