1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Opsommings van plakkate en referate gelewer tydens die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse biologiesimposium : paper

Volume 22, Issue 4
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Extracted from text ... 113 Referaatopsommings Die gebruik van vloeisitometrie om die effek van hitteskok op Hsp70- akkumulering en DNA-fragmentering in plantprotoplaste te bepaal M.J. Cronj?, M. Snyman en L. Bornman Departement Chemie & Biochemie, Randse Afrikaanse Universiteit, Aucklandpark, 2006 I. O. Weir BioDiversity NZ Bpk, Parnell, Auckland, Nieu-Seeland 'n Toename in die uitdrukking van hitteskok- (HS-) prote?ene (HSP) is gewoonlik voldoende om beskerming te verleen teen dodelike strestoestande. Hsp70 in die besonder, wat beskerming kan verleen teen o.a. verhoogde temperature en oksidatiewe skade, is betrokke by termotoleransie. Onlangs is getoon dat Hsp70 in staat is om apoptose - 'n vorm van geprogrammeerde seldood (PSD) noodsaaklik vir die selektiewe eliminering van ongewenste selle - in soogdierselle te onderdruk. Apoptose in dierselle is ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/22/4/EJC20334
2003-12-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error