1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Oogknipbeheerde rekenaarmuis : ontwerp en evaluering : research and review article

Volume 23, Issue 1_2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Motories gestremde persone vind dit moeilik om 'n rekenaar te gebruik vanweë die feit dat hulle nie 'n muis kan beheer nie. In hierdie artikel word die ontwerp, implementering en evaluering van 'n oogknipbeheerde rekenaarmuis vir gebruik deur gestremde persone beskryf. Die deteksie van willekeurige oogknippe word deur middel van die weerkaatsing van infrarooi- (IR-) lig vanaf die vel langs die oog bewerkstellig, terwyl onwillekeurige knippe verwerp word. Dit stel motories gestremde persone, wat nie meer die gebruik van hul arms het nie, in staat om 'n rekenaar te bedryf. Al die funksies van 'n PS2-muis word geëmuleer.

<b>Eye-blink controlled computer mouse : design and evaluation</b> <br>Physically disabled people who do not have the use of their limbs have difficulty operating a computer, since they cannot use a mouse. In this article the design, implementation and evaluation of an eye-blink controlled computer mouse to be used by handicapped people are described. Detection of voluntary blinks is established by the reflection of infrared light from the skin on the side of the eye, while involuntary blinks are ignored. This enables people who do not have the use of their limbs to operate a computer. All the functions of a PS2 mouse are emulated.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/23/1_2/EJC20342
2004-03-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error