1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Engels-Afrikaans Oseanologiewoordeboek / English- Afrikaans Dictionary of Oceanology, saamgestel deur Johann R.E. Lutjeharms : book review

Volume 23, Issue 3
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Extracted from text ... 87 Boekbespreking Engels-Afrikaans Oseanologiewoordeboek / English- Afrikaans Dictionary of Oceanology Saamgestel deur Johann R.E. Lutjeharms Die Afrikaans- en Engelssprekende wetenskaplikes en publiek wat op een of ander wyse met en op die see werk, het die voorreg om die eerste tweetalige woordeboek in oseanologie te verwelkom. In 'n veeltalige land soos Suid-Afrika is woordeboeke, insluitende vakwoordeboeke, wat die vlak en kwaliteit van kommunikasie tussen twee of meer taalgroepe bevorder, onontbeerlik. Om mekaar te kan verstaan, is 'n voorvereiste vir saambestaan. Oseanologie is 'n goed gevestigde studie- en werksveld in Suid- Afrika. Dit is 'n tipiese interdissiplin?re vakgebied wat benewens sy ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/23/3/EJC20344
2004-09-01
2019-12-05

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error