1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Aktiwiteitspatrone van bruinbere () op die Deosaiplato, noordelike Pakistan : research and review article

Volume 23, Issue 3
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Ondersoek is ingestel na die daaglikse aktiwiteite van Himalaja-bruinbere (<I>Ursus arctos</I>) in die Deosai Nasionale Park, noordelike Pakistan, oor 'n tydperk van vier jaar (1993 - 1995 en 1999). Bere spandeer die grootste gedeelte van die dag aan voeding, gevolg deur beweging. Rus en ander aktiwiteite gekombineerd vorm 'n wesentlike gedeelte van die daaglikse program. Geen betekenisvolle verskil in die daaglikse tydsbegroting kon tussen manlike en vroulike individue aangetoon word nie, maar onvolwassenes beweeg beduidend meer rond as beide volwassenes of jong beertjies en eenjariges. Afwykende aktiwiteitspatrone wat gedurende die somer van 1999 opgemerk is, kan aan menslike versteuring wat deur die Kargil-oorlog tussen Indië en Pakistan teweeggebring is, toegeskryf word.

<b>Activity patterns of brown bears (<I>Ursus arctos</I>) on the Deosai Plateau, northern Pakistan</b> <br>The daily activity of Himalayan brown bears (<I>Ursus arctos</I>) in the Deosai National Park, northern Pakistan, was investigated over a period of four years (1993-1995 and 1999). Bears spent the largest part of the day feeding, followed by moving about. Resting and other activities combined formed a substantial part of the diurnal schedule. No significant difference in the daily time budget of males and females could be demonstrated, but subadults were found to move about significantly more than either adults or cubs and yearlings. Aberrant activity patterns observed during the summer of 1999 can be attributed to human disturbances caused by the Kargil war between India and Pakistan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/23/3/EJC20347
2004-09-01
2019-12-12

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error