1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die ontdekking van 'n voorwerp naby Mapungubwe wat moontlik as 'n abakus gebruik was : research and review article

Volume 23, Issue 3
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

'n Rotsgravure wat naby 'n Khami-nedersetting naby Mapungubwe ontdek is, mag moontlik vir ons 'n aanduiding gee van die wiskundige vermoëns van die Khami-kultuur, wat bekend was vir hulle handelsbetrekkinge met mense van die Midde-Ooste. Die voorwerp word beskryf en 'n interpretasie van die moontlike gebruike daarvan as 'n abakus en 'n kaart word gegee.

<b>The discovery of an engraving near Mapungubwe that could have been used as an abacus</b> <br>A rock engraving discovered near a Khami settlement near Mapungubwe may contribute to our knowledge about the mathematics of a people well known for their trade relations with people from the Middle East. The feature is described and an interpretation of its possible uses as an abacus and as a map is forwarded.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/23/3/EJC20349
2004-09-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error