Full text loading...
Die analise van bier-aroma deur middel van gaschromatografie en vooraf-konsentrasie met silikoonrubber, Nardus Potgieter, Erla Harden en Egmont Rohwer
Die isolering en identifisering van die hondafwerende faktor in die kutikulêre afskeiding van die geelhondebosluis, Haemaphysalis leach, B. Marx
Ekstraksie van sonneblomolie (Helianthus annuus) met superkritieke koolstofdioksied, A.A. Wessels, E.L.J. Breet, J.C. Breytenbach, A . Nel
Samestelling van superkritieke koolstofdioksied-verkreë ekstrakte van Mentha piperita, G. Naudé, E.LJ. Breet? en J.C. Breytenbach
Sirkoonveredeling, Ettienne Snyders
Parametriseringsmetodes vir geslote driedimensionele liggame, W.H. Brink en M.F. Maritz
Outonome koppelvlakagente vir die evaluering van rekenaarprogramme, Gideon Francois Joubert
Plagiaatsnuiwer vir rekenaarprogramme, McElory Hoffmann
Die toepassing van LULU-gladstrykers op finansiële tydreekse, M.D. Jankowitz, W.J. Conradie en T. de Wet
Gronderosievoorspelling met verandering in grondgebruik op Mauritius, J.J. le Roux
Bewustheid van atmosferiese besoedeling op die hoëveld van Mpumalanga, Moses David Mathebula
Tanzanietmineralisasie, B. Olivier
Die gebruik van geochemiese eksplorasiemetodes vir die eksplorasie van kleuredelsteenafsetting met spesifieke verwysing na Tanzaniet, R.N. Hansen
Die semantiese web en voordele wat dit vir objekherkenning kan inhou, U. Minnaar
Molekuulmodellering van die metatese van alkene met Ru-karbeenkomplekse, M. Rousseau, P. van Helden, S. Oosthuizen, C.G.C.E. van Sittert en H.C.M. Vosloo
Stikstofbevattende alisikliese verbindings as ligande: sintese en modellering, D. van Niekerk, A.M. Viljoen, H.C.M. Vosloo
Die depolimerisering van PTFE-afval om sodoende herverkoopbare produkte te vervaardig, I.J. van der Walt, O.S.L. Bruinsma en J.T. Nel
Die analise en assessering van ruimtelike vaardighede, H. Wessels
'n Afrikaanse komposita-analiseerder: langstestringpassing vs. masjienleertegnieke, Suléne Pilon en Martin Puttkammer
Neurale netwerke as moontlike woordafkappingstegniek vir Afrikaans, M. Fick
'n Rekenaarspel om programmeringsbeginsels aan te leer, R. Olivier
Persoonlike identifikasie en magtiging deur middel van die menslike hart, J. du Preez
Biodiversiteitsrisiko-assessering van Suid-Afrika, L. Gerber
Sintese en modellering van alisikliese dendrimere, A.E. Boshoff, A.M. Viljoen en H.C.M. Vosloo
'n Ondersoek na die metatese van alkyne met Mo(CO)6/PhOH Carin van der Merwe, Manie Vosloo en Gerhard Lachmann
Article metrics loading...