1887
n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Opsommings van geselekteerde referate gelewer tydens die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns se Simposium vir die Afdeling Biologiese Wetenskappe, gehou op 1 Oktober 2004 : summaries of papers
Volume 24, Issue 3
• ISSN : 0254-3486
• E-ISSN: 2222-4173
Abstract
Evaluering van 'n watersuiweringsneweproduk vir die remediëring van suurgenererende mynuitskot, J.J. Bezuidenhout, L. van Rensburg en T.L. Morgenthal
Akwaties-geassosieerde voëls van die middel-Vaalrivier, R. Botha, A. Vosloo en H. Bouwman
Bloedprotozoa van die Skulprand-skarnierwaterskilpad (Pelusious sinuatus) van Suid-Afrika, J.M. Cochrane, N.J. Smit en L.H. du Preez
Die ontdekking van die ontwykende skakel tussen isopodamannetjies en hul visparasitiese larwes, M.L. Coetzee en N.J. Smit
'n Ondersoek na die effek van atrasien op die gonade-ontwikkeling van Xenopus laevis-larwes, L.H. du Preez, A.M. Jooste, G.J. Everson, J.P.Giesy en K.R. Solomon
Die effek van toegediende aragidonsuur op die vorming van prostaglandiene in die kortdagplant, Pharbitis nil, E.G. Groenewald en A.J. van der Westhuizen
Funksionaliteit van grondmikrobiese gemeenskappe geassosieer met gronde in verskillende ontwikkelingsfases van "vrotpootjie" van koring, gebaseer op gemeenskapsvlak fisiologiese analyses, J. Habig, K.H.J. Riedel, P.S. van Wyk en P.J. Jansen van Rensburg
Funksionele diversiteitsanalises van 'n proefperseel wat aanleidend is ten opsigte van "vrotpootjie" van koring, onderhewig aan wissel bou as 'n bestuurstrategie, gebaseer op gemeenskapsvlak fisiologiese profiele, J. Habig, K.H.J. Riedel, P.S. van Wyk en P.J. Jansen van Rensburg
Grondmikrobiese gemeenskapstruktuur geassosieer met gronde in verskillende ontwikkelingsfases van "vrotpootjie" van koring gebaseer op fosfolipiedvetsuuranalises, J. Habig, K.H.J. Riedel, P.S. van Wyk en P.J. Jansen van Rensburg
Die effek van 'n beheerde brand op die terrestriële voëls van Barberspan, R. Hoffman en H. Bouwman
Effek van grondverbruik op die voëldemografie in die Kalahariomgewing van Noordwes, Suid-Afrika, A. Hudson en H. Bouwman
Verwydering van bakterieë in spermmonsters : die gebruik van antibiotika gedurende semenprosessering, C. Huyser, N.M. Loskutoff, R. Singh en K. Lindeque
Assessering en monitering van rehabilitasietegnologieë deur gebruik te maak van grondmikrobiese gemeenskappe as bio-indikatore van volhoubaarheid, L.H. Liebenberg, K.J. Riedel, P.J. Jansen van Rensburg en L. van Rensburg
Verwydering van HIV (geïnokuleer) vanuit menslike semen: voorlopige resultate, N.M. Loskutoff, C. Huyser, R. Singh, K.A. Morfeld, D.L. Walker, A.R. Thornhill, M. Smith, L. Morris en L. Webber
Die aanwesigheid van plantparasitiese nematodes in grondboontjiedoppe, M. Marais, A. Swart en L.R. Tiedt
Die berekening van die biovolume van geselekteerde algspesies, S.S. Olivier, S. Janse van Vuuren, A.J.H. Pieterse en L.R. Tiedt
Die gebruik van verskeie grondekosisteemkomponente as indikatore van die rehabilitasieproses van platinummynslikdamme, J. Rossouw, L. van Rensburg, P.Jansen van Rensburg, S. Claassens en J. Bezuidenhout.
Watter invloed het verstedeliking op ekologiese prosesse soos die afbraak van organiese materiaal?, J. Smith, P.D. Theron, S.S. Cilliers en M. S. Maboeta
Die demografie van voëls in Potchefstroom, N. Smith en H. Bouwman
Die modellering van ekosisteemverandering as gevolg van antropogeniese versteurings, A. Snyman, H. van Hamburg en J. Spoelstra
Vergelykende taksonomiese studie van verteenwoordigers in die Aizoaceae, M. Struwig, E. Heyneke, H. Kruger, M.H. Buys en W. Pretorius
Plantparasitiese nematodes in Ethiopië, E. van den Berg, T. Mekete en L.R. Tiedt
Evaluering van kouetoleransie in Suid-Afrikaanse sojaboongenotipes deur middel van die chlorofil a fluoressensiekromme O-J-I-P, P.D.R. van Heerden, A.J. Strauss, G.H.J. Kruger en R.J. Strasser
Bepaling van die moontlike oorsake van boomterugsterwing in 'n industriële stedelike gebied, L. van Rensburg en M.S. Maboeta
Risiko-analise van chytridiomykose in handel met Xenopus laevis, C. Weldon en L.H. Du Preez
Loading full text...
Full text loading...
Loading
Article metrics loading...
/content/aknat/24/3/EJC20362
2005-09-01
2019-08-22
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error