1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - 'n Etnobotaniese opname van en sy gebruike : research and review article

Volume 24, Issue 4
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Alhoewel tradisionele tee die wêreld se geliefkoosde drankie is, word gesondheids- of kruietee al gewilder. Ten spyte van die diversiteit van inheemse Suid-Afrikaanse plante, word hoofsaaklik net twee soorte kruietee, naamlik heuningbos en rooibos tans op kommersiële grondslag geproduseer. 'n "Tee" wat van die <I>Athrixia phylicoides</I>-plant verkry word, is egter uiters gewild in die oostelike dele van die binneland en hou moontlik kommersiële potensiaal in. Twee etnobotaniese opnames is in die Limpopoprovinsie en in KwaZulu-Natal gedoen om inligting oor die tradisionele gebruik van die plant onder verskillende etniese groepe te verkry. Daar is gevind dat <I>A. phylicoides&lt;/I&gt; as "kruietee" en vir die maak van besems gebruik word. Medisinaal word dit gebruik om hartprobleme, hoë bloeddruk en diabetes te behandel. Die opnames het net klein etnies gebaseerde verskille aangetoon. Die simboliese waarde en gebruik daarvan tydens godsdienstige seremonies is nie voorheen gedokumenteer nie. As gevolg van onoordeelkundige oestegnieke deur plukkers uit stedelike gebiede, word die plant al hoe skaarser en kan dit moontlik plaaslik uitsterf. End

<b>An ethnobotanical survey of <I>Athrixia phylicoides&lt;/I&gt; and its uses</b> <br>Although traditional green and black tea is the world's favourite drink, health or herbal "teas" are becoming increasingly popular. Despite the diversity of indigenous South African plants, only two herbal teas, namely honeybush and rooibos, are presently being produced on a commercial basis. However, a "tea" obtained from the <I>Athrixia phylicoides&lt;/I&gt; plant, is extremely popular in the eastern interior of the country and may have commercial potential. Two ethnobotanical surveys were conducted in the Limpopo Province and in KwaZulu-Natal to obtain information on the traditional use of the plant amongst different ethnic groups. It was found that <I>A. phylicoides&lt;/I&gt; is used as a herbal "tea", as a medicine and for the making of brooms. Although A. phylicoides tea is very popular, the plant is most often used for the making of brooms. Medicinally it is used to treat "heart problems", high blood pressure and diabetes. Only minor ethnically-based differences in medicinal use were revealed by the surveys. Its symbolic value and use during religious ceremonies were previously undocumented. Owing to indiscriminate harvesting techniques practised by pickers from urban areas, the plant is becoming increasingly scarce and may be faced with local extinction. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/24/4/EJC20368
2005-12-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error