1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - 'n Probleemgebaseerde benadering tot wiskunde in graad 9 en 11 in die Limpopo-provinsie : research and review article

Volume 24, Issue 4
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Onderwysers van skole in die sentrale streek van die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika is opgelei in 'n probleemgebaseerde benadering tot onderrig- en leermetodes in wiskunde en het dié beginsels in hulle klasse toegepas. Opvolgbesoeke by die betrokke skole is vir 'n jaar lank op 'n maandelikse grondslag gedoen. 800 leerders in graad 9 en 11 het die Studie-oriëntasievraelys in Wiskunde (SOW) voltooi. Die gemiddelde ouderdom in graad 11 was 17.5 jaar (<u>SA</u> = 1.4), en in graad 9, 15.1 jaar (<u>SA</u> = 1.2). Die verskille tussen die na- en voortoetspunte van die twee groepe is vergelyk. Die twee groepe se gemiddelde punte vir wiskunde het beduidend verskil. End

<b>Problem-based approach to mathematics in grades 9 and 11 in the Limpopo Province</b> <br>Teachers of schools in the central region of the Limpopo Province of South Africa received training in a problem-based approach to the teaching and learning of mathematics and introduced these principles into their classes. Follow-up visits to schools took place on a monthly basis for one year. 800 learners in Grades 9 and 11 completed the Study Orientation Questionnaire in Mathematics (SOM). Mean age in Grade 11 was 17.5 yr. (&lt;u&gt;SD&lt;/u&gt; = 1.4), and in Grade 9, 15.1 yr., (&lt;u&gt;SD&lt;/u&gt; = 1.2). The differences between the post- and pre-test marks for the two groups were compared. The means for marks in mathematics were significantly different for the two groups. End

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/24/4/EJC20370
2005-12-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error