1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Netwerkvorming in Afrika : aankondiging van toekomstige gebeure

Volume 25, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Extracted from text ... Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, Jaargang 25 No.1: Maart 2006 65 Aankondiging van toekomstige gebeure Netwerkvorming in Afrika Die redaksie van die SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie het die volgende inligting van die ICSU (International Council for Science) rakende netwerkvorming in Afrika ontvang. Ons gee graag die inligting aan u deur. Tydens die 28ste Algemene Vergadering van ICSU wat in Oktober 2005 in Sjina gehou is, is die ICSU Strategiese Plan vir 2006-11 goedgekeur. Meer besonderhede omtrent hierdie plan is by www.icsu.org beskikbaar. Binne die raamwerk van hierdie Strategiese Plan van ICSU, en met inagneming van die onmiddellike behoeftes van Afrika, het die ICSU Streekkomitee vir Afrika sekere ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/25/1/EJC20373
2006-03-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error