1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Geselekteerde referaatopsommings - S.A. Akademie : Studentesimposium vir Natuurwetenskappe (Universiteit van Suid-Afrika, 28 Oktober 2005 : papers

Volume 25, Issue 1
• ISSN : 0254-3486
• E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Oorkoming van alternatiewe konsepsies aangaande interferensie en diffraksie van lig ), A. Coetzee.
Laserspektroskopie van koolstofmonoksied, A. du Plessis.
Afstandswaarneming vir die evaluering van vleiland- grondwaterinteraksie in die Kogelberg-biosfeerreservaat, J. Engelbrecht.
Masjienleergebaseerde lemma-identifisering vir Afrikaans, H.J. Groenewald.
Seinherwinning met LULU-gladstrykers, M.D. Jankowitz.
Elektroniese karakterisering van GaN geïnplanteer met Eu, P.J. Janse van Rensburg.
Die skep van hoëresolusie-klimaatdata vir die Suidwes-Kaap met behulp van digitale elevasiemodelle, S.J. Joubert.
Die evaluering van beeldklassifikasietegnieke op ASTER-data vir die onderskeiding van rotstipes in die Barberton-groensteengordel, Mpumalanga, Suid-Afrika, Jaco Kemp.
Spoormetaalsamestelling van atmosferiese aërosols in die Sasolburg-gebied, E.H. Kleynhans, J.J. Pienaar, C.E. Read & H.J. van der Walt.
Die effek van 'n Fisk-Parker-hibriedmagneetveld op kosmiese strale in die heliosfeer, T.P.J. Kruger.
Roete en intensiteitsvoorspelling van tropiese siklone oor die suidwestelike Indiese Oseaan, N. le Roux & C.J. de W. Rautenbach.
Fitochemie en antimikrobiese aktiwiteit van Helichrysum excisum, A. Lourens & F. van Heerden.
Basiese ontologieë vir objekherkenning, U. Minnaar & E.M. Ehlers.
Kimberlietverwering: mineralogie en meganisme, J. Morkel.
Rekursiewe steganografie vir data-integriteit, T. Morkel.
Meerveranderlike ekstremes, A. Nel.
Sintese en reaktiwiteit van nuwe rheniumkarbeenkomplekse, A.J. Olivier.
'n Raamwerk vir TeleAgente, O.L. Oosthuizen & E.M. Ehlers.
Alternatiewe metodes vir die herwinning van anorganiese soute uit afvalwaterstrome in die petroleumnywerheid, L.M. Oosthuizen.
'n Niestandaardbenadering tot Hausdorff-dimensie, P. Potgieter.
Rooiseewater in die suidelike Agulhasseestroom, R.E. Roman & J.R.E. Lutjeharms.
Agentoriëntasie - waarom, wat en wanneer? M.A. Schoeman.
'n Algoritme vir die knapsakprobleem met S-vormige funksies, G. Venter.
Objektiewe inligtingsekerheidsrisiko-ontleding met behulp van Wasige Logika en Monte Carlo-simulasie, A. Vorster.
Die gebruik van moderne tegnologie in die bestuur van 'n eeue oue probleem, H.F. Vosloo, P.F.Frost & J.M. Meeuwis.
Suid-Afrika se meetkundekurrikulum vir grade R-9 (skole) en die Van Hielemodel, M.L. Willemse.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/25/1/EJC20374
2006-03-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error