1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Geselekteerde referaatopsommings - S.A. Akademie : Jaarkongres vir Biologiese Wetenskappe (Universiteit van Vrystaat, 8 September 2006) : papers

Volume 26, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

In vitro effekte van 2-metoksiëstradiol op selgetalle, morfologieen geenuitdrukking in 'n borsepiteelkarsinoomsellyn, J. Jansen van Vuuren & A.M. Joubert


Aspekte van die voedingsbiologie van , J.J. Moll & A. Avenant-Oldewage
In effek van 2-metoksiëstradiol op selgetalle, morfologie, selsiklusprogressie en geenekspressie in 'n normale epiteelbors-sellyn, L. Grant & A.M. Joubert
Aspekte van die ekologie van -besmetting in die Vaaldam, N.R. Retief, A. Avenant-Oldewage & H.H. Du Preez
Vergelykingsanalise tussen die gebruik van geochemiese en biomoniteringsdata vir besoedeling in Bloemspruit, Bloemfontein, N. Scholtz, R.G. Scholtz & G. Stevens
Geïnduseerde uraan-fito-ekstraksie deur gebruik te maak van sitroensuur en hoë biomassa-gewasplante, O.F. Scholtz, N. Scholtz & G.P. Potgieter
Termitaria van (Isoptera : Termitidae) as hulpmiddel vir uraaneksplorasie in Suid-Afrika, N. Scholtz, R.G. Scholtz & S. Kara
Biospeleologiese bestudering in 'n karstsisteem gevorm in vroeë proterosoise-gesteentes, Suid-Afrika, R.G. Scholtz & N. Scholtz
Ekologiese parameters van - (Copepoda: Lernaeidae) infeksie op die Bosveld kleinskub-geelvis, (Boulenger 1907), A. Austin & A. Avenant-Oldewage
Verwantskap tussen allantoïnaseaktiwiteit en ureïedinhoud in sojaboonblare, D.J. Mellet, P.D.R. Van Heerden & G.H.J. Kruger
Invloed van -ekstrakte op selgetalle, morfologie en geenuitdrukkingsprofiele in 'n menslike borsadenokarsinoomsellyn, B.A. Stander, T.J. Steynberg, S. Marais, D. Theron, F. Joubert, C. Albrecht & A.M. Joubert
Organiese sure onder die soeklig as voedselpreserveermiddels, M.M. Theron, & J.F.R. Lues
Verwantskap tussen voedingsukses en groepgroottes van veereiers () in die sentrale Vrystaat, H.J.B. Butler & O.B. Kok
'n Ondersoek na die bio-akkumulering van dioksienagtige stowwe in geselekteerde riviere in die Vaaldriehoekstreek, Gauteng, Suid-Afrika, C. Nieuwoudt, R. Pieters & H. Bouwman
Morfologiese beskrywing van 'n eksemplaar (Plathyhelminthes: Monogenea) wat op die kieue van in die Olifantsriver gevind is, L.D. Woolley & A. Avenant-Oldewage
Spesievariasie van kriobeskermers op wilde hoefdiere, B. Corrigan, G.M. Pieterse & P. Bartels
Taksonomiese ondersoek na die genus (Monogenea: Polystomatidae), A. Delport & L.H. Du Preez
Die voedselvoorkeure van Schreiber se langvingervlermuis () in die Limpopo-provinsie, F. Naude & J.F. Durand
Seisoenale veranderinge in die verspreiding en aktiwiteite van amfibieë in die Vredefortkoepel-bewaringsarea, W. Conradie, C. Weldon, K.G. Smith & L.H. Du Preez
'n Vergelykende studie van die pineale kompleks, pariëtale oog, optiese lobbe en oë van twee skinkspesies, naamlik die oppervlakwonende en die grawende akkedis, , J. Jardine, P.C. De Lange-Jacobs & J.F. Durand
Neerslag van kalksteenstof lei tot die inhibisie van fotosintese in woestynplantegroei, P.D.R. Van Heerden, G.H.J. Kruger & M. Kilbourn Louw
Die bestudering van fenotipiese en genotipiese eienskappe van sekere psigrotrofiese voedselgedraagde bakterieë, A. Jacoby & H. De Beer
Anura as biologiese indikator by ongerehabiliteerde uraanmyne, H. Groenewald, H.J.B. Butler & N. Scholtz
Die effek van uraanmyne op kleinsoogdierpopulasies, H. Grunewald, H.J.B. Butler & N. Scholtz
Die effek van akute koperblootstelling op die biologie van die moddervis () en die grootbekbaars ( salmoides) in harde water, W.J. Van Aardt & M. Hough

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/26/1/EJC20399
2007-03-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error