1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Geselekteerde Referaatopsommings - SA Akademie : Simposium vir Nagraadse Studente in die Natuurwetenskappe (Noordwes-Universiteit, 2 November 2006) : paper

Volume 26, Issue 2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Degradering van YSiO:Ce fosforpoeier, E. Coetsee, J.J. Terblans & H.C. Swart


Interaksie van die eta-meson met ligte kerne, J.S. de Villiers & S.A. Rakityansky
Kristalstrukture van ysterkarbiede, H.E. du Plessis, G.J. Kruger & J.P.R. de Villiers
Die ontwerp van 'n generiese gebaretaalkarakter animasiestelsel, Jaco Fourie
Outomatiese algoritme- en parameterseleksie vir effektiewe lemma-identifisering in Afrikaans, Hendrik J. Groenewald
Modulering van bindingsenergieë van kwantumstrukture, R.A. Harris, H.C. Swart & J.J. Terblans
Niedeterministiese volg van voorwerpe, M.R. Hoffmann
Deformasie van die chroomhoudende harzburgietlaag in die Uitkomst-Kompleks, P.L. Joubert & C.D.K. Gauert
Inligtingstegnologie en korporatiewe bestuur in Suid-Afrikaanse munisipaliteite : op pad na 'n normpraktyk, E. Kaselowski
Statistiese evaluering van 'n ingreep by die akademiese onderrig van 'n kursus, P.H. Krüger
Sintese van alisikliese verbindings as monomeersubeenheid vir dendrimere, D. Liebenberg, A.M. Viljoen & H.C.M. Vosloo
Sintese en reaksies van dialkeen- en -alkynderivate van pentasiklo[5.4.0.02,6.03,10.05,9]undekaan-8,11-dioon, F.T.I. Marx, H.C.M. Vosloo, M.V. Cronje & J.H.L. Jordaan
AgentAssembly : die agent-raamwerkplatvorm, Ockmer Louren Oosthuizen & E.M. Ehlers
Die sintese van fynchemikalieë met behulp van mikrogestruktureerde reaktore, N. Rust & B. Zeelie
Vingerafdrukanalises van Schumachvariëteite met behulp van AFLP's (geamplifiseerde fragment lengte-polimorfisme), M. Struwig, M.H. Buys, C.M.S. Mienie & J. van den Berg
Tuisgebiede, beweging en verspreiding van luiperds () op privaat plase in die Waterberg, Limpopo, L.H. Swanepoel & W. van Hoven
Vereenvoudigde modelle om hoë geraasvlakke in gradiëntgebaseerde optimering van voertuigsuspensiestelsels te oorkom, Michael J. Thoresson
Goud(I) komplekse van Bi- en multidentate P-N-ligande, D.B.G. Williams, Telisha Traut & Werner E. Van Zyl
Die verspreiding van die grondboonbladmyner () (Lepidoptera: Gelechiidae) in Afrika en die persepsies van bestaansboere oor hierdie plaag in Venda, A. van der Walt, H. du Plessis & J. van den Berg
Privaatheid en komplekse redes in 'n databasis, Wynand van Staden & Martin S. Olivier
Die effek van suurstofabsorpsie op die segregasie-energie van Ti, E. Wurth, J.J. Terblans & H.C. Swart

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/26/2/EJC20406
2007-06-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error