1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Kransduif x Tuinduif-hibried? : research note

Volume 26, Issue 4
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

'n Opgestopte voorbeeld van 'n moontlike hibried tussen 'n kransduif en tuinduif is aan die begin van 2005 in 'n Bloemfonteinse skietwinkel opgespoor. Hierdie duif is 'n paar jaar tevore op 'n landery buite die stad geskiet waar dit saam met 'n swerm kransduiwe gevoed het. Alhoewel die kenmerkende rooi oogvel en kransduif-verekleed teenwoordig is, dui die oormatige hoeveelheid wit rondom die nek en op die bors aan dat dit nie 'n suiwer kransduif is nie. 'n Soortgelyke individu is gedurende Oktober 2005 tydens 'n sensusopname van tuinduiwe in die Bloemfonteinse middestad teëgekom. Hoewel die duif slegs met behulp van 'n 10 X 25 Minoltaverkyker op die sesde verdieping van 'n gebou besigtig kon word, was die oormatige wit spikkels op 'n andersins normale kransduif-verekleed hoogs opvallend.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/26/4/EJC20416
2007-12-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error