1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Faktore wat die beroepskeuse van eerstejaaronderwysstudente beïnvloed - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 27, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract


The lack of appropriately qualified teachers in South Africa is growing rapidly and debates about the decline in teacher numbers in South Africa are increasing. In this study, the results of an investigation into possible factors that impact on the career choice of teaching students are reported. The reasons why first-year teaching students at the University of Pretoria chose teaching as a career were studied by using a non-experimental design (survey design; administering a non-standardised questionnaire). The results revealed, inter alia, that a number of factors influence the career choice of first-year teaching students. Trends that emerged from the current study include the following : many more women than men enter the teaching profession; relatively few African language speaking students choose education as a field of study and the role of parents in helping their children to choose a career cannot be underestimated.

Daar is 'n groeiende tekort aan toepaslik opgeleide onderwysers in Suid-Afrika. Debatte oor die afname in onderwysergetalle in Suid-Afrika is tewens aan die orde van die dag. In hierdie studie word die resultate van 'n ondersoek na moontlike faktore wat die beroepskeuse van onderwysstudente beïnvloed, gerapporteer. Eerstejaaronderwysstudente aan die Universiteit van Pretoria se beweegredes vir die keuse van onderwys as beroep is bestudeer deur gebruik te maak van 'n nie-eksperimentele ontwerp (opname-ontwerp; inskakeling van 'n nie-gestandaardiseerde vraelys). Dit blyk uit die analises onder meer dat verskeie faktore die beroepskeuse van eerstejaaronderwysstudente beïnvloed. Tendense wat uit die onderhawige studie blyk, sluit dit in dat baie meer vroue as mans onderwys as beroep betree, dat relatief min Afrikataalsprekende studente onderwys as beroep kies en dat die rol van ouers in hul kinders se beroepskeusemaking nooit geringgeskat kan word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/27/1/EJC20421
2008-03-01
2019-12-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error