1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns : Afdeling Natuurwetenskappe : paper

Volume 27, Issue 2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Die bestudering van 1-hidroksietilideen-1,1-difosfoniese suur en sy komplekse met behulp van Raman- en KMR-spektroskopie, W. Barnard


Die ontwikkeling van 'n kragtige piko-sekonde-laser vir maan-laserafstandsmeting, R.C. Botha
Skeiding van Zr en Hf deur fraksionele kristallisasie van KZr(Hf)F : 2 'n teoretiese en eksperimentele studie, D.J. Braken, G. Lachmann, H.M. Krieg en O.S.L. Bruinsma
Luminesserende eienskappe van YSiO : Ce nano-dunlagies, E. Coetsee, J.R. Botha, J.J. Terblans, H.C. Swart
'n Studie van turbulensie in akkresieskywe van dwergnovas en die invloed daarvan as 'n sneller vir uitbarstings, M. Erwee en P.J. Meintjies
Woordafbrekingstegnieke vir die Germaanse tale, M. Fick
Gepulseerde laserdeponering van platinum-gebaseerde allooie, R.A. Harris, H.C. Swart en J.J. Terblans
'n Model vir inligtingsekerheidsbestuur gebaseer op wêreld-standaarde, M.M. Lessing
Identifikasie en hantering van konseptuele probleme by studente in eerstejaarschemie, A.F. Marais
Metabolomiese profielbepaling van DC en CURT, J.E. Maree, A.M. Viljoen en M. Manley
Die problematiek van die begrip "oneindigheid" in wiskundeonderwys, R. Mathlener
Luminessensie-eienskappe van SrAlO : Eu2+,Dy3+ fosfor, S. Nieuwoudt, J.J. Terblans, J. Ngaruiya, O.M. Ntwaeaborwa, E. Coetsee, K.T. Hillie en H.C. Swart
Produkontwikkeling vir speelterapie : die stimulasie van kinders met leerprobleme deur die gebruik van hulle sintuie, Y. Olivier
Die sosiale verantwoordelikheid van wetenskaplikes : wat dink ons studente?, D. Röhm
Die gebruik van satellietbeelde vir die waarneming van plantegroeiverandering : die impak van olifante onder verskillende bestuurstrategieë, C.A. Simms
'n Rangorde-algoritme vir akademiese tydskrifte, M.C. Strydom
Die elektriese resonantpunte van marmer, A.J. Swart en H.C. Z Pienaar
Omrol van veldvoertuie, B.P. Uys
Die skeiding van sirkonium en hafnium deur middel van vloeistof-vloeistof-ekstraksie, D.J. van der Westhuizen, O.S.L. Bruinsma en G. Lachmann
Die ko-adsorpsie van H en CO op 'n model-ysteroppervlak, P. van Helden en E. van Steen

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/27/2/EJC20424
2008-06-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error