1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Versoek om bydraes : Spesiale uitgawe van (28(4), Desember 2009 : Die uitdaging van ontoereikende Wiskundeprestasie : Fokus op probleemoplossing : Aankondiging

Volume 28, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Daar bestaan wêreldwyd kommer oor ontoereikende prestasie in wiskunde en Suid-Afrika is geen uitsondering op hierdie reël nie. Inteendeel - Suid-Afrikaanse kenners spreek toenemend hul kommer uit oor veral Graad-12-leerders se ontoereikende prestasie in Wiskunde en die impak hiervan op sowel tersiêre studie as die nasionale ekonomie (Simkins, Rule, & Bernstein, 2007). Die negatiewe effek van ontoereikende Wiskundeprestasie op die ekonomie is immers haas onberekenbaar. Tensy daar genoeg beroepslui soos ingenieurs opgelei word, kan die ekonomie eenvoudig nie vinnig genoeg groei nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/28/1/EJC20441
2009-12-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error