1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Suid-Afrika se Wiskunde-krisis : innoverende oplossing nou nodig : standpunt

Volume 28, Issue 1
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Oorgenoeg is al gesê oor Suid-Afrikaanse leerlinge se swak prestasie in wiskunde. Nie net vaar hulle internasionaal power nie, maar ook op die vasteland steek lande wat ekonomies swakker as Suid-Afrika daaraan toe is, ons die loef af. In 2007 het die nasionale onderwysdepartement besluit om aan die Trends in International Mathematics and Science Study (Timss) te onttrek nadat die land in 2003 die swakste van 50 lande gevaar het. Die internasionale gemiddeld vir wiskunde was 467 uit 800 teenoor die 264 uit 800 wat Suid-Afrika behaal het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/28/1/EJC20458
2009-12-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error