1887

n Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie - Jaarkongres van die Afdeling Biologie Sentrum vir Natuurbestuur : referate

Volume 28, Issue 2
  • ISSN : 0254-3486
  • E-ISSN: 2222-4173

Abstract

Natuurbestuur - Waarvan praat ons?


Beskermingsfunksie van die anti-osonant, etileendiureum (EDU), ten opsigte van ontwikkeling en fotosintese van onder verhoogde osoonvlakke in 'n OTC-stelsel
Stuifmeelmorfologie van Suider-Afrikaanse Standl. (Nyctaginaceae)
Die klassifikasie van 'n sianoprokarioot deur van ligmikroskopie, transmissie elektronmikroskopie en molekulêre tegnieke gebruik te maak
'n Eerste vermelding van Bailey - 'n desmied se voorkoms in Suidelike Afrika
Saadbankanalises van gefragmenteerde grasvelde langs 'n verstedelikingsgradiënt in die Klerksdorpse metropolitaanse gebied
Die effekte van verskillende n-3 en n-6 poli-onversadigde vetsure op die sekresie van insulienagtige groeifaktor I in MC3T3-E1 osteoblaste
Ekologiese parameters van 'n ongeïdentifi seerde sp. op die Bosveld kleinskub geelvis, (Boulenger, 1907)
Die invloed van stimulante en ontlokte aandag op die outonomesenuweestelsel van kinders met aandagafleibaarheidhiperaktiwiteitsversteuring
Nuut-ontwikkelde metode vir die meting van triptofaan en triptofaanmetaboliete: kliniese toepassing
Aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteitsindroom en neuroterugvoer: 'n loodsstudie
Aspekte van die ekologie van Cichlidogyrus philander wat in die Paddadam vanaf Pseudocrenilabrus philander philander versamel is
Kwantitatiewe metinge van suurstofopname en koolstofdioksied afgifte deur die long en kieue by die strandkrap (Decapoda : Crustacea) by rus- en trapmeuloefeninge
Die ontwerp, oprigting en optimalisering van 'n OTC-kamerstelsel vir die bestudering van lugbesoedelingsimpakte op plante in Suid-Afrika
Wisselwerking tussen SO2-blootstelling en droogte op die groei, fotosintese en simbiotiese stikstofbinding van sojabone
Biomonitering van troposferiese osoon in Suid-Afrika, deur gebruik te maak van Wit klawer (Trifolium repens L. cv. Regal) biotipes : Groei en fisiologiese effekte na omgewings en verhoogde osoon blootstelling.
Kan depressie beendigtheid beïnvloed?
Ruimtelike en tydelike variasie in hulpbronver spreiding en habitatbenutting deur blouape in Loskopdam Natuurreservaat, Mpumalanga
Evaluering van Chromomysien A (CMA) kleurings metode op menslike sperme
Presigoot en embrio kenmerke vir die seleksie van optimale embrio's gedurende menslik geassisteerde reproduksie
'n Opname van plantparasitiese aalwurms in die tuine van bestaansboere in Limpopo
Die invloed van grondbewerking op nematodes
Die hoofplantegroeitipes van die Hondekraal gedeelte van die Loskopdam Natuurreservaat, Mpumalanga
Invloed van 2-metoksiëstradiol op morfologie, sel siklus progressie en seldood in 'n borsepiteel adenokarsinoom en normale borsepiteel sellyn
Metaalkonsentrering in weefsel van Yamaguti, 1934
Die effek van verhongering op die spysvertering- stelsel van visektoparasiet (Crustacea: Branchiura)
Invloed van nie-termiese 900 MHz draagbare foonstraling op morfologie, metaboliese aktiwiteit en differensiële geen ekspressie in 'n borsadenokarsinoom en 'n normale borsepiteelsellyn
Bestaan werklik, het dit veel voudig met gehibridiseer, of is dit slegs verskillende lewenstadia van dieselfde spesie?
Bekostigbare geassisteerde reproduktiewe tegnologie (ART) in 'n ontwikkelende land : Soedan
Die effekte van ekstrakte in menslike borsadenokarsinoom- en normale borsepiteel selle
invloed van 2-metoksiëstradiol-bis-sulfamaat op selgroei, morfologie en selsiklusprogressie
Die impak van 900MHz bestraling op menslike sperm funksies
Huidige status van die sonspinnekoppe in Suid-Afrika (Arachnida : Solifugae)
Die Afrika Arachnida Database (AFRAD) : 'n web gebaseerde bio-inligtingsdatabasis
Watter effek het geneties gemanipuleerde mielies op spinnekoppopulasies in die Delmas distrik van Mpumalanga, Suid-Afrika?
Die gebruik van die bruinmossel () om metaalkonsentrasies in die mariene omgewing van Suid Afrika te moniteer
Opstelling van 'n embriologie laboratorium vir menslike geassisteerde reproduksie
Die biodiversiteit van vrylewende isopode van Tsitsikamma Nasionale Park
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Opname van Arachnida - die pad vorentoe
Gewoontes van luiperds () op wilds- en beesplase in die Waterberg, Suid-Afrika
Aspekte van Nylkrokodil ekologie in die Olifantsrivierstelsel, Suid-Afrika

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/aknat/28/2/EJC20447
2009-06-01
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error